A Laws.Africa project
17 December 1993

South Africa Government Gazette dated 1993-12-17 number 15331

Partners

Download PDF (64.5 MB)
Page 1
  ; pq G
     ?A9




                   Staatskoerant
                 Government Gazette
  Vol. 3 4 2                        P R E T O R IA , 17     8!S!m! ! r 1993                 No. 15331

                      AANSOEKE OM OPENBARE PADVERVOERPERMITTE

    Besonderhede ten opsigte van aansoek om openbare padvervoerpermitte (soos ingedien by die onderskeie
plaaslike padvervoerrade of die Nasionale Vervoerkommissie) met aanduiding van, eerstens die verwysings-
nommer, en dan—

     (a)    die naam van die aansoeker;
     (b)    die plek waar die aansoeker sy besigheid dryf of wil dryf, asook sy posadres;

     (c)    die aard van die aansoek, dit wil se of dit ’n aansoek om—

                   (C1)   die toestaan van sodanige permit,

                   (C2)   die toestaan van bykomende magtiging,

                   (C3)   die wysiging van ’n roete,

                   (C4)   die wysiging van ’n tydtafel,

                   (C5)   die wysiging van tariewe,

                   (C6)   die hernuwing van sodanige permit,

                   (C7)   die oordrag van sodanige permit,

                   (C8)   die verandering van die naam van die betrokke onderneming,

                   (C9)   die vervanging van ’n voertuig,

                  (C10)   die wysiging van voertuigbesonderhede, of

                  (C11)   ’n bykomende voertuig met bestaande magtiging is;
                          —asook, in die geval van ’n aansoek in C 6 of C7 bedoel —

                  (C12)   die nommer van die betrokke permit;
     (d)    die getal en tipe voertuie, met inbegrip van die dravermoe of die bruto voertuigmassa van die voertuie
            w at by die aansoek betrokke is;

     (e)    die aard van die padvervoer of voorgenome padvervoer, dit wil se of dit persone of goedere, of albei
            behels;
      (f)   die klas of klasse van goedere wat vervoer word of vervoer staan te word; en
     (g)    die punte waartussen die roete of roetes waaroor of die gebied of gebiede waarbinne die padvervoer
            onderneem staan te word,

Page 2
Download full gazette PDF